Antjie Krog se ‘Plunder’ wenner van die Helgaard Steyn-prys vir Skryfkuns 2024

Antjie Krog se digbundel Plunder is aangewys as die wenner van die Helgaard Steyn-prys vir skryfkuns vir 2024, met prysgeld van R675 000.
Kortlys bekend vir Helgaard Steyn-prys vir skryfkuns

Die Helgaard Steyn-prys word elke jaar toegeken vir skeppende werk wat die Suid-Afrikaanse kultuurskat verryk. Enige kunstenaar in Suid-Afrika gebore – om die beurt ’n skilder, beeldhouer, komponis en skrywer – word jaarliks vereer. ’n Kontantprys uit die Helgaard Steyn-trust word aan die vereerde geskenk.
Spertyd binnekort vir Afrikaanse publikasies vir Helgaard Steyn-prys vir skryfkuns vir 2024

Afrikaanse publikasies wat van begin 2020 tot tot einde 2023 verskyn het, kan tot 20 Maart voorgelê word vir oorweging vir die Helgaard Steyn-prys vir Afrikaanse skryfkuns vir 2024.
Thenjiwe Niki Nkosi wenner van die Helgaard Steyn-prys vir skilderkuns

Thenjiwe Niki Nkosi is die wenner van 2023 se Helgaard Steyn-prys vir skilderkuns vir haar werk Ceremony (2020) en ontvang prysgeld van R675 000.
Kortlys bekend vir Helgaard Steyn-prys vir Skryfkuns

Die Helgaard Steyn-prys word elke jaar toegeken vir skeppende werk wat die Suid-Afrikaanse kultuurskat verryk. Enige Suid-Afrikaans gebore kunstenaar – om die beurt ’n skilder, beeldhouer, komponis en skrywer – word jaarliks vereer. ’n Kontantprys uit die Helgaard Steyn-trust word aan die vereerde geskenk.