Antjie Krog se ‘Plunder’ wenner van die Helgaard Steyn-prys vir Skryfkuns 2024

Antjie Krog se digbundel Plunder is aangewys as die wenner van die Helgaard Steyn-prys vir skryfkuns vir 2024, met prysgeld van R675 000.
Kortlys bekend vir Helgaard Steyn-prys vir skryfkuns

Die Helgaard Steyn-prys word elke jaar toegeken vir skeppende werk wat die Suid-Afrikaanse kultuurskat verryk. Enige kunstenaar in Suid-Afrika gebore – om die beurt ’n skilder, beeldhouer, komponis en skrywer – word jaarliks vereer. ’n Kontantprys uit die Helgaard Steyn-trust word aan die vereerde geskenk.
Spertyd binnekort vir Afrikaanse publikasies vir Helgaard Steyn-prys vir skryfkuns vir 2024

Afrikaanse publikasies wat van begin 2020 tot tot einde 2023 verskyn het, kan tot 20 Maart voorgelê word vir oorweging vir die Helgaard Steyn-prys vir Afrikaanse skryfkuns vir 2024.
Thenjiwe Niki Nkosi awarded the Helgaard Steyn Prize in Painting

Thenjiwe Niki Nkosi has been awarded the 2023 Helgaard Steyn Prize in Painting for her work Ceremony (2020) and receives R675 000 in prize money.
Kortlys bekend vir Helgaard Steyn-prys vir Skryfkuns

Die Helgaard Steyn-prys word elke jaar toegeken vir skeppende werk wat die Suid-Afrikaanse kultuurskat verryk. Enige Suid-Afrikaans gebore kunstenaar – om die beurt ’n skilder, beeldhouer, komponis en skrywer – word jaarliks vereer. ’n Kontantprys uit die Helgaard Steyn-trust word aan die vereerde geskenk.