Karel Schoeman

In 1988 is die eerste Helgaard Steyn-prys vir Afrikaanse Letterkunde aan Karel Schoeman toegeken vir sy roman ’n Ander Land.
Pippa Skotnes

Die Kaapse kunstenares, Pippa Skotnes, was in 1987 die eerste wenner van ‘n Helgaard Steyn Toekenning vir haar portefeulje Lament/Klaagsang.
Dit is in 1985 as deel van ‘n portefeulje getiteld Shelter/Skuiling uitgegee.