Wenner van 2025 se Helgaard Steyn-prys vir beeldhoukuns: Ed Young – Other People’s Tears Are Only Water

Die Kaapse kunstenaar Ed Young is aangewys as 2025 se wenner van die Helgaard Steyn-prys vir Beeldhoukuns vir sy werk Other People’s Tears Are Only Water (2024) – ’n werk wat vir die beoordelaars uitgestaan het te midde van strawwe kompetisie. Hy wen prysgeld van R675 000. “Die werk is niks. Die werk is ’n spook. ’n […]
David Brown

Die eerste Helgaard Steyn-prys vir Beeldhoukuns is in 1989 aan die Kaapstadse kunstenaar David Brown toegeken. Hy het dit ontvang vir Voyage II,
wat deur die beoordelaars aangewys is as die beste werk wat in die voorafgaande vier jaar in Suid-Afrika gelewer is.