Die komponis Christo Jankowitz (45), is vanjaar die wenner van die Helgaard Steyn-prys vir musiekkomposisie met ‘n prysgeld ten bedrae van R675 000.
2022 Wenner
Christo Jankowitz
Strykkwartet Nr. 3
KATEGORIE
MUSIEKKOMPOSISIE
Fotograaf: Lucinda du Toit